w w w . J o l l y G o o d J o k e s . c o m
PlayEuroMillions.com - win up to 183 million Euro      
 

Graad 5 Eksamen ... - 31 Jul 2007
Graad 5 Eksamen ... 1. Waarvoor word beesvelle gebruik? om die bees binne te hou 2. Wat is outobiografie? dis die ontstaan en geskiedenis van die motorkar 3. Noem 5 dinge wat melk bevat? kaas, botter en 3 koeie 4. Wat is die verlede tyd van eet? Honger 5. Wat is die verkleinwoord van Oupa? Kleinseun 6. Wat is die teenoorgestelde van kleinneef? kleinteef 7. Wat is die doel van die kies- en oogtande? die kiestande kou die kos en die oogtande kyk dat hulle die kouwerk goed doen. 8. Voltooi die volgende idioom: Hoe meer haas... hoe groter haaspastei 9. Wat is die meervoud van kabeljou? kabeljulle 10. 'n Sin met "ter aarde bestel..." "Wie op ter aarde bestel so 'n groot koek?" 11. Formule vir 'n sirkel se omtrek: "paai straal kordaat" 12. Wat is teenoorstaande hoeke? Hoeke wat vir mekaar kyk 13. Waarom is die seun in die verhaal gestraf? Omdat hy sy eie virgin van die volkslied gesing het. 14 . Wat is 'n terminale siekte? As jy op die lughawe siek word! 15. Vertaal in Afrikaans: "I beg your pardon?" HuH? 16 . Wat noem ons iemand wat velle looi? Onderwyser 17. Wat kry jy as jy jou melktande wissel? Pepermenttande
Current Rating (105 Votes): 5.3 
Rate this Joke:
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

'Sent to a Friend' 115 time(s).
PlayUKlottery.com - win up to 42 million Pounds
You are online with 99 other visitors.
Send 2 A Friend:
Send joke to a friend.
Your Name: Your eMail Addy: * Friend's Name: Friend's eMail Addy: * Subscribe to Jokes
Visit Faceless Now!
Visit superbike.co.za Now!

For comprehensive casino information and more on Roulette systems, click here.




SA Topsites ::

home
random
picture jokes
text jokes
historical
top 20
stf 20
movies
subscribe

RSS/XML facebook
twitter

submit a joke
add to favorites
set as home page advertise here
Search:
Subscribe:
© 1998 - 2009, privacy, copyright and contact information